Successfully reported
+16

La Playa B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 de Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Playa B&B is 'n instansie geleë in die kusdorpie Strand, een van die Wes-Kaap se gewildste vakansiebestemmings.

Die eiendom bied 4 kamers wat elk 2 gaste kan huisves. Die kamers is toegerus met 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eiendom bied ook gaste 'n gemaklike sitkamer, 'n oulike tuinruimte en 'n eetarea waar komplimentêre ontbyt bedien word. Daar is veilige parkeerplek agter afgeleë hekke beskikbaar vir ons gaste.

La Playa is skaars 80 m vanaf van The Strand se gewilde besienswaardighede wat die swemstrand, minigholf, supertubes, restaurante en instansies reg op die strandfront insluit. Die nabygeleë strande is gewild vir vlieërbranderry, roei, branderplankry en rotshengel onder plaaslike inwoners en vakansiegangers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 128 de Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Playa B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 de Beers Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c24c10301b9b25d157d009629bbf6f5b3b4c1e05958672742e4eb7010a5e83957136bc2833a3e786ad24fd0b2003eaf5799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 128 de Beers Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.103129974488 18.817609995603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang