La Poste Apartment
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 1 Jan 2026.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Poste Apartment skuil in Clarens tussen die voorheuwels van die Maluti- en Rooiberge.
La Poste is 'n oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuisie en 'n sitarea.
Die lowerryke bome en sonnige dae lok besoekers van heinde en verre na dié luisterryke bestemming. Doendinge in die omgewing sluit stap, kunsvlieghengel, perdry en 4x4 in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Max Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 74
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink La Poste Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 277 Main Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang