Successfully reported

La Provadence

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Heidi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gasvry en baie netjies. Baie vriendelik ontvang, gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We had a very pleasant stay. I can really recommend staying at La Provadence. We had a very pleasant stay with excellent hospitality and customer service. The Guest House is very well located and close to the Mall and everything you may need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix N
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Skoon, rustig en veilig. Die gastehuis was baie netjies, skoon en het baie veilig gevoel. Die ontvangs was warm en gasvry, en die kamers het alles gehad wat mens nodig kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Stil, aangenaam en vriendelike diens. Aangename tyd daar gewees. Baie netjies. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica C
1 nag
5.0
Mei 2025

Very pleasant and comfortable. Friendly hospitality and very accommodating to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marethe O
1 nag
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer daar gaan bly. Baie netjies, veilig, gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa V
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2025

Veilig en netjiese rusplek. Stil en veilige omgewing. Vriendelike staff en baie hulpvaardig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Steven M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

We arrived rather late and were well received. We were in town for the night and the accommodation was exactly what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very neat place, amenities around the corner and value for money. My stay was great, neat and clean. The host was very friendly and helpful. Exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aalbrechtha Johanna
La Provadence
Thanks Peter, we appreciate your good review. Feel welcome to visit us again!

Marietjie Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uit die boonste rakke uit. Dit was fantasties, my kinders het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aalbrechtha
Johanna

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa12c5b5a15cfdc31dcbac8cf33f73983102d332b8c6190d99c9076ddbdac76fe948f2acdfa40794ea67885010f7cd8b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 774 Besembiesie Road Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.687394535078 28.255520015501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang