Successfully reported
+25

La Provadence

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Provadence, geleë in Montana Park, Pretoria, bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers vir 'n ontspannende verblyf.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers, en elkeen van die kamers kan tot 2 mense akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of koningingrootte-beddens, en het en suite-badkamers met baddens, storte en toilette.

Al die kamers maak oop op 'n balkon en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek is ook beskikbaar vir elke kamer.

La Provadence het maklike toegang tot die N1, en is 1,4 km vanaf die Kolonnade Winkelsentrum geleë wat verskeie winkels en restaurante bied, en 3 km vanaf die Netcare Montana Hospitaal en die Zambezi Junction winkelsentrum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Heidi D
Gesin met tieners
5.0
Gasvry en baie netjies. Baie vriendelik ontvang, gerieflik en baie netjies.
Sep 2025
Philip F
Saam met lewensmaat
5.0
We had a very pleasant stay. I can really recommend staying at La Provadence. We had a very pleasant stay with excellent hospitality an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Beatrix N
Saam met vriende
5.0
Skoon, rustig en veilig. Die gastehuis was baie netjies, skoon en het baie veilig gevoel. Die ontvangs was warm en gasvry, en die kamers het alles geh...
Sien meer
Aug 2025
Cornelia V
Besigheidsreis
5.0
Stil, aangenaam en vriendelike diens. Aangename tyd daar gewees. Baie netjies. Baie gemaklik.
Jul 2025
Monica C
5.0
Very pleasant and comfortable. Friendly hospitality and very accommodating to help.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aalbrechtha
Johanna

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
  • Gaste dink La Provadence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 774 Besembiesie Road, Montana Park, Pretoria, 0159, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fa12c5b5a15cfdc31dcbac8cf33f73983102d332b8c6190d99c9076ddbdac76fe948f2acdfa40794ea67885010f7cd8b76f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 774 Besembiesie Road Montana Park 0159 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.687394535078 28.255520015501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang