Successfully reported

La Rochelle

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

St Lucia is 'n besondere bestemming. Baie lekker, dankie. Seekoeie en vlakvarke loop in die dorp rond en die waarskuwingstekens dui aan dat mens nie die krokodille moet voer of oor die miskruiers moet ry nie. Redelik uitsonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Baie dankie vir julle pragtige terugvoering, ons hoop om julle gou weer te sien.

Joeline D
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Pret. 2de keer by hulle en sal definitief elke keer by hulle bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Thank you for your super review, we look forward to welcoming you back soon.

Helen N
Lang verblyf
5.0
Aug 2024

Excellent accommodation. Excellent stay. Highly recommend this place. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Thank you for your fantastic review. We are so happy to hear you enjoyed your time with us at La Rochelle. We look forward to welcoming you back.

Mariaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Heerlik, sal weer kom. Baie dankie, was lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
First Reservations
La Rochelle
We look forward to welcoming you back.

Wouter V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Altyd lekker by die oord! Baie lekker gebly, skoon, netjies en baie vriendelike personeel! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Thank you for your super review - we hope to see you back soon.

Aletta V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantastic. La Rochelle was a beautiful place to stay, with all the staff being friendly and very helpful. There is plenty to do at La Rochelle. The place is very clean and well-maintained. I would recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Thank you for your five-star review, we are truly pleased you enjoyed your stay with us at La Rochelle.

Marina Y
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

The apartments at La Rochelle are well equipped, housemaids are positive and responsive. It is a great location, very close to the beaches, restaurants and centre of the town that is very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Thank you for your lovely review, Marina. We are truly happy our team made your stay a pleasant one. We look forward to welcoming you back in the future.

Lizelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly en die verblyf is baie netjies en skoon. Daar is ook baie aktiwiteite om die kinders besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Thank you for your wonderful review - we look forward to having you stay with us again.

Manie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Uitstekende diens en die bestuur en personeel was baie hulpvaardig! Baie lekker gebly en die personeel was verskriklik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Conrad B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

As ek weer St Lucia toe gaan, bly ek weer by La Rochelle. Baie lekker ruim plek met genoeg spasie tussen eenhede. Daar is ook 'n baie lekker swemarea en putt-putt baan. Veiligheid is ook goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
First Reservations
La Rochelle
Baie dankie vir jou resensie, we hope to welcome you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 576
R 2 576 R 2 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 576
R 2 576 R 2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 576
R 2 576 R 2 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Beach Road, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d625cc734bb4db5e4c98d1f54e8cfd12211a734072a725189a11e4e619930f2a116e58ee5be0d17910e38ffaa5add5d2b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 576 nouVanaf R2 190 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 56 Beach Road St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.37235411787 32.417764583636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang