Successfully reported
+18

La Rochelle

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Beach Road, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 576 R2 190 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Rochelle is in 'n rustige area wat omring word deur welige en netjiese tuine in die inheemse bos van St. Lucia, 'n bekende Wêrelderfenisgebied. Dis die ideale basis waarvandaan gaste die talle wildreservate en die iSimangaliso-vleilandpark kan besoek.

Verblyf word in selfsorg-chalets met slaapplek vir 6 gaste elk aangebied. Elke chalet het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-eetarea en -leefarea. Elke chalet het ook 'n TV met 'n DVD-speler en 'n sonterras.

Daar is 2 swembaddens, 'n speletjieskamer, put-put en 'n sauna op die perseel. Daar is ook 'n wassery waarvan gaste gebruik kan maak.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembaddens swem, gaan voetslaan, visvang of in die tuin ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. St. Lucia is 'n natuurliefhebbersparadys met seekoeie, krokodille, voëls en visse. La Rochelle is ideaal geleë sodat gaste die beste van die omgewing kan maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Danie V
Saam met lewensmaat
5.0
St Lucia is 'n besondere bestemming. Baie lekker, dankie. Seekoeie en vlakvarke loop in die dorp rond en die waarskuwingstekens dui aan dat mens nie d...
Sien meer
Mei 2025
Joeline D
5.0
Pret. 2de keer by hulle en sal definitief elke keer by hulle bly!
Okt 2024
Helen N
5.0
Excellent accommodation. Excellent stay. Highly recommend this place. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Wouter V
Gesin met klein kinders
5.0
Altyd lekker by die oord! Baie lekker gebly, skoon, netjies en baie vriendelike personeel! Waarde vir geld!
Apr 2024
Aletta V
Gesin met tieners
5.0
Fantastic. La Rochelle was a beautiful place to stay, with all the staff being friendly and very helpful. There is plenty to do at La R...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 912

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 56 Beach Road, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Rochelle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 576
R 2 576 R 2 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 576
R 2 576 R 2 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 576
R 2 576 R 2 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 198 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Beach Road, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d625cc734bb4db5e4c98d1f54e8cfd12211a734072a725189a11e4e619930f2a116e58ee5be0d17910e38ffaa5add5d2b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 576 nouVanaf R2 190 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 56 Beach Road St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.37235411787 32.417764583636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang