Successfully reported

La Siesta

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

'n Goed versorgde gastehuis waar ons rustig kon ontspan. La Siesta is geleë in 'n rustige voorstad van Pretoria. Met aankoms het die gasvrou ons vriendelik ontvang en die fasiliteit aan ons voorgestel en alles verduidelik. Die gastehuis was baie skoon en wel instandgehou. Die leefoppervlakte van die gastehuis was verrassend groot en goed gemeubileer. Die sekuriteit op die perseel is goed. Daar is ook 'n groot afdak waar ons, ons motor en sleepwa kon parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons moes vroeg inteken, en na ons uitstappie eers baie laat teruggekom. Jannie was baie vriendelik en bedagsaam. Hy het uit sy pad gegaan om ons gelukkig te hou. Sal enige tyd hulle aanbeveel. Die kamers is netjies, ruim en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zinia F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie skoon en netjies en gemaklik sentraal. Woonstel is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wikus K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Ek het lekker daar gebly, geen probleme nie. Dis my tweede keer wat ek hier gebly het, hulle is nog steeds uitstekend, sal definitief hulle weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Fantastic. As expected, comfortable and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukad C
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekka. Ja, was aangenaam, niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon B
1 nag
5.0
Apr 2025

Fantasties. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikita D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly, die eienaars is baie vriendelik en akkommoderend. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker baie lekker. Was baie netjies. Was rustig. Lekker koffie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig! Heerlik geslaap, kon nie die TV baasraak nie. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1f6c3e35c0f8b7c2210ba1b1c774da7cf8305629049edb739cde84df645246ea6519587b17da10819dec0d59908cf3ff72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 462 John Scott Street Constantia Park 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.79824539343 28.286335145404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang