La Siesta
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Siesta is 'n lieflike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Constantia Park in Pretoria. Hierdie kothuis is ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n eetarea. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste en beskik oor 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV wat aan 'n MiBox gekoppel is waar gaste by hul gunsteling-stroomplatforms kan aanmeld. Toegang tot gratis hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat ons nie 'n stoof het nie.
Hierdie eenheid is binne maklike bereik van 'n paar restaurante, winkelsentrums en Sunbet-casino en -arena. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jannie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink La Siesta het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 462 John Scott Street, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang