Successfully reported
+16

LA Studio

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3a Premier Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

LA Studio bied gerieflike en gehalteverblyf in Piet Retief, 'n skilderagtige dorpie in Mpumalanga. Verblyf word verskaf in 'n keuse van die hoofhuis met slaapplek vir 7 of die aparte woonstel met slaapplek vir 3.

Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed het. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het sy eie badkamer met 'n stort. Die derde badkamer is apart en het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf in. Die leefarea lei na die onderdakstoep en tuine.

Die eenslaapkamerwoonstel is ingerig met 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n TV in die leefarea.

Gaste kry toegang tot WiFi, DStv, onderdakparkeerplek, braaigeriewe en daaglikse skoonmaakdienste.

Die eiendom is binne maklike bereik van restaurante, winkelsentrums en 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 3a Premier Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink LA Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3a Premier Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d707f37d5e5a645ec20aa485cc0bdd23f60a22297d72fab73b479a031c80ab670a3e0c08be50aed1cad6426fe894afa41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3a Premier Street Piet Retief 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.994565599256 30.799274554336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang