La Tranquillité
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Curzon Road, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
La Tranquillité bied lieflike selfsorgverblyf in Sandton, Johannesburg. Dit is 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of 'n groep vriende en die ruim perseel spog ook met 'n swembad.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Twee slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en twee slaapkamers het 'n koningingrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort of 'n bad en stort.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die sitarea met sitplek, lugversorging en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Langs die sitarea is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek.
Daar is 'n onderdakstoep met 'n sitarea en 'n etenstafel waar gaste kan braai. Dit lei na die tuin met 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Olive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 46 Curzon Road, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
- Gaste dink La Tranquillité het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Curzon Road, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang