Successfully reported

La Vida Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Louise W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Lovely rest place for travellers. Beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryland P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker warm and comfortable. Warm welcoming host, very comfortable and clean accommodation, a good place to stop to rest and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Voorwaar n 100% aanbeveling! Aandag aan die belangrike detail word gegee. Lekker warm kombers op die bed, alles bitter skoon en netjies, vriendelike en hulpvaardige gasheer. Die sein in die omgewing is maar treurig, so dankie vir die gratis WiFi ook. Baie dankie vir julle moeite! Sal weer daar oornag. Het laat aangekom en vroeg vertrek, so het nie etes daar geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerusha G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Lovely little spot for an overnight stay. The hosts were extremely friendly. The unit was warm amidst it being freezing outside. Everything was clean. The only negative is that it is advertised as a 6 sleeper, which it is; there are beds for 6 people, but there is only 1 bathroom and 1 toilet, which is situated in an open plan bedroom. The sink is literally in the bedroom. This made it very awkward for 4 adults to share. There is also no stove.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Vriendelike ontvangs. Ons het spesiale versoeke gehad waaraan voldoen is. Baie lekker gebly, silwerskoon en pragtige kamer. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jireh B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Perfekte oornag eenheid vir 'n gesin met tieners. Baie vriendelike diens! Daar was 'n skielike koue front en die eienaar was so gaaf om solank die eenheid te verhit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mareli C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik verwelkom en het baie veilig gevoel. Ek sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons kom beslis weer! Wat ’n wonderlike oornagplek! Die verblyf in Colesberg was allesinsluitend en het beslis gevoel soos ’n huis weg van die huis. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar — netjies, gemaklik en goed toegerus. Dit was die perfekte plek om oor te slaap op ons reis, en ons het dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die gasvryheid — ons sal beslis weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Was 'n baie lekker, gemaklike, skoon en netjiese rusplek. Baie lekker, sal vir seker weer daar bly en beveel La Vida aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Earl Haig Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc84ad2a13442603ce3cd040135b280cff3738a9ea497f6252ba161b50942a686003d028ba9dbfc5de8ceb1a7a29658891a78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 22 Earl Haig Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.7313176 25.0911165
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang