Successfully reported
+16

QATP La' Villa - Test Listing

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 119 Blouvlei Road, Perdeskoen, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R20 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paragraaf 1:

La' Villa is 'n pragtig, rustiek ontwerpte selfsorg-instansie, reg in die hartjie van die bekende fietsryroete, Perdeskoen, in Wellington. Die Perdeskoen, soos die naam behels, het die titel gekry omdat dit presies soos 'n hoefyster gevorm is. Dit is 'n skilderagtige roete omring deur wynplase.

Paragraaf 2:

Ons eenhede is elkeen uniek gebou en bied die perfekte wegbreek vir enige natuurliefhebber. Loop by volledig gemeubileerde suites vir individue of paartjies, wat ontwerp is om aan al jou behoeftes te voldoen. Binne hierdie eenhede vind jy 'n slaapkamer, ten volle funksionele kombuisie, leefarea en 'n nuut opgeknapte badkamer met 'n aparte toilet. Ons gaste kan kies tussen 'n berguitsig of 'n wingerduitsig.

Paragraaf 3:

Bekend vir sy Hawequa- en Mont Du Toit-wyne wat op die perseel geboer word, kan gaste ook verskeie plaaslike aktiwiteite soos wynproeë, keldertoere, perdry en bergstaptogte onder toesig van toergidse geniet. Verder is die bekende fietsrypad, "Perdeskoen" minder as 2 km van elke eenheid af. Minder as 20 km verder is die Bainskloofpas wat steeds voortduur, waar ape en bobbejane in hul natuurlike habitat gesien kan word, saam met die mooiste natuurtonele en watervalle.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 119 Blouvlei Road, Perdeskoen, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 20
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 20
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 20
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 119 Blouvlei Road, Perdeskoen, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8ae41c938eec34fa8790e12b6937c491a8bc1739db4e0230c219e2d20193c43bf6a4f86d159cb0b745f9ae7786fea974fe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R20 per nag, vir 2 mense 119 Blouvlei Road Perdeskoen 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -33.653076288645 19.012504163754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang