Successfully reported

La Villa Retreat

B&B
Classic Room
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer vorm deel van die hoofhuis, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe sluit 'n kaggel, sitarea, koffiestasie, TV en gratis WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior Room
Vanaf
Vanaf R 5 450
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamertipe vorm deel van die hoofhuis, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe sluit 'n kaggel, sitarea, yskassie, koffiestasie en 'n TV in en gratis WiFi beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone Cottage Retreat
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie Toskaans-geïnspireerde klipkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe sluit 'n kaggel, sitarea en 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Retreat
Vanaf
Vanaf R 5 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie moderne skuur bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n koninggrootte-bed, 'n losstaande bad en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is ook 'n sitarea en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware toegerus is.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pool Barn Retreat
Vanaf
Vanaf R 7 150
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie prentjiemooi kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Op die solder is daar 'n koninggrootte-bed en 'n losstaande bad en op die onderste verdieping is daar 'n stapelbed vir kinders. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Prys sluit in

Rates displayed are on a bed and breakfast basis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 63 Dirkie Uys, Franschhoek, 7680, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a1945365f22c9038f5c3cd30f85e75ce02c332dcc1eb318ba2184eb4c4c94497e7905ec5587645fc38e6dfd4abee8c1ef8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 2) 63 Dirkie Uys Franschhoek 7680 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.899511 19.1164168
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang