Successfully reported
+24

La Vista Del Faro

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

La Vista Del Faro in Yzerfontein met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en Dassen-eiland. Dit is die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie of 'n groep vriende, aangesien dit net meer as 'n uur se ry vanaf Kaapstad is.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied gemaklik slaapplek vir tot 7 gaste. Elke kamer is stylvol en gemaklik gemeubileer om 'n ontspannende wegbreek te verseker.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige toestelle en gereedskap vir 'n gerieflike selfsorgverblyf. 'n Beskutte patio met ingeboude braaigeriewe bied die perfekte plek om bymekaar te kom en die asemrowende see-uitsigte te geniet. Daarbenewens bied die huis gratis WiFi en ruim leefareas.

La Vista Del Faro bied die perfekte mengsel van ruimte, styl en uitsonderlike uitsigte.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 74 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vista Del Faro het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f2b0ab686d499a0bb31b41695c658e949692849a5988f30d6b65b2ac9f009299e1c046129c09b3d8689db452a2a59e4ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 74 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.352160287742 18.153332066271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang