Successfully reported

La Vogue Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anya J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Wonderlik plek, netjies en skoon. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel. Stunning plek! Beslis die moeite werd om daar te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Sal weer daar bly. Skoon en netjies. Baie goeie diens ontvang. Dit was so lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker gebly. Baie mooi en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René F
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Weens my werk swerf ek van plek tot plek. Hier was 'n huisgevoel. Dit het my verwagtinge oortref. Dit was ruim, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delene T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Puik verblyf, skoon, netjies en modern. Vriendelikste mense ooit, baie laat ingeboek die aand en by die verkeerde huis ook gearriveer eers en hulle het nie geskroom om te help nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oj A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2023

Stil en rustig. Die geriewe is baie gemaklik en sentraal met alles. Ons gebruik die geriewe meestal vir slaap, want ons kuier gewoonlik by familie en vriende in die omgewing. Sal net aanbeveel om die "loadshedding" skedule dop te hou want dit mors soms met die warm water. Verder 'n baie lekker plekkie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danika P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Uitstekend en pragtig. Pragtige plek, skoon en baie vriendelik ontvang. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Rustige, luukse akkommodasie in 'n baie mooi omgewing! Ons was vriendelik ontvang en die kothuis was baie netjies en skoon. Die kombuis is goed toegerus en die linne was van baie goeie gehalte. Dit was presies wat ons nodig gehad het na 'n baie lang vlug vanaf Los Angeles. Sal dit aanbeveel en beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chequitta T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Great space, tranquil and well equipped. We had a wonderful stay. Great amenities and space. There’s a lounge area and the bedroom is separate, which made it easy for my partner to work in one area while I watched TV in another. I’d highly recommend La Vogue and would stay there again if I go to Krugersdorp again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Piet Retief Avenue, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuRGgjK96e4XCpto55WHd4Y9U79r5jSUnUP8wWgotnaJgRGat6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 45 Piet Retief Avenue Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09571 27.79332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang