La Vue
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lang Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel. Dit is heeltemal privaat en ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede langs die Tuinroete.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n oondjie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.
Die woonstel het ook opvoudeure wat oopmaak op die dekarea. Dit het lieflike uitsigte op die berge, asook oor die strand, die see en die res van die omgewing.
WiFi word voorsien en daar is veilige parkeerplek vir 1 klein voertuig.
Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, bergfietsry, wildritte, swem, wynproe en visvang in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerrie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 69 Lang Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink La Vue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Lang Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang