Laagwater @ Hermanus
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Walkerbay Crescent, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R5 265 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Laagwater @ Hermanus is 'n ruim huis wat die beste kuswegbreek in die pragtige kusdorp Hermanus bied. Die huis bied 'n mengsel van gemak en gerief vir 'n gesins- of vriendevakansie.
Die eiendom bied slaapplek vir tot 7 volwassenes en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, twee bykomende slaapkamers is ingerig met koningingrootte beddens, en 'n vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Twee van die badkamers is ingerig met 'n bad, stort, toilet en wasbak en 'n derde badkamer is ingerig met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde badkamer het 'n toilet, 'n wasbak en 'n stort bo die bad. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. 'n Sitkamer is gemaklik ingerig en beskik oor 'n slim-TV met DStv, stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, verskeie toestelle en 'n koffiemasjien, wasmasjien en tuimeldroër vir ekstra gerief.
Hermanus Heights is 'n stil buurt naby 'n gholfbaan, bergfietsroetes en 'n natuurreservaat. Verskeie strande, plaaslike restaurante en winkels is maklik bereikbaar. Gaste kan ook 'n binnenshuise kaggel, 'n buitebraai-area, 'n plonspoel en verskeie patio-areas geniet terwyl hulle veilig voel met gratis veilige parkering en laaikrag-voorsienings.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 13 Walkerbay Crescent, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Laagwater @ Hermanus het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 Walkerbay Crescent, Hermanus Heights, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang