Laagwater Self-Catering Accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Viertoring Street, 81 Skilliepark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R1 830 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laagwater Self-Catering Accommodation is in Skilliepark in Dwarskersbos, 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Weskus. Dit is die ideale rustige wegbreek naby die see.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die leefarea het 'n eetarea en sitarea met rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.
Die verblyf is net 'n entjie se stap vanaf die strand. Braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Ilane Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Viertoring Street, 81 Skilliepark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Viertoring Street, 81 Skilliepark, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang