Successfully reported
+52

Laaiplek Hotel

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson Street, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Laaiplek Hotel is in die hawe-area op die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n uitsig wat die beste beskryf kan word as rustig, dog fassinerend, met 'n oorvloed voëllewe en vistreilers wat in volle uitsig kom en gaan.

Verblyf bestaan uit die Standaard-tweepersoonskamer, Riverview-tweepersoonskamer en semi-selfsorgkothuis. Alle kamers is toegerus met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en konferensiegeriewe in.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, fietsry, wildritte en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Demari P
Saam met lewensmaat
5.0
Wekus Kuiertjie. Dit is absolute waarde vir geld. Baie netjies, skoon en die ontbyt was heerlik. Die personeel was ongelooflik gasvry en uit hul pad g...
Sien meer
Jun 2025
Sharon B
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed the west coast hospitality. Enjoyed every moment, staff very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marelize V
5.0
Was heerlik, wens ons kon langer bly. Heerlik gasvry, lieflike uitsig.
Apr 2025
Rigardt P
Saam met vriende
5.0
Pagtige ligging en skoon verbly. Baie lekker gebly, dankie.
Mrt 2025
Trish M
5.0
Value for money and friendly staff. Awesome stay. Friendly staff and great facilities. Will definitely be back .
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Cindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 206

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Jameson Street, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laaiplek Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jameson Street, Laaiplek, 7370, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61dd2ec5e7b428b8762bc3868f261e427ae84b8402e4e528ad9eeb0bfaa296970a762b03a1d6c50861e2b35ca8b404132689?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 133 5 1 4 Jameson Street Laaiplek 7370 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.771317437954 18.151366710663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang