Successfully reported

Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Taluke B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Good location, good view. Great camp. We enjoyed having it all to ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Very peaceful. It was great. Really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Christoph M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Just wonderful. Magical! This is the Baviaanskloof pure! A wonderful bush location, nicely laid out sites with privacy, shade and grass, simple and clean toilets and showers, braai facilities and wood (you pay into an honesty box) - all in all just wonderful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clerize B
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2025

Eenkant en rustig. Ons was die enigste kampeerders, so ons het die hele kampterrein geniet vir onsself. Ons was verbaas om te sien dat jy jouself 'incheck' en d.m.v. 'n 'honesty box' kan incheck en hout koop. Ons het van die konsep gehou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brand L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2025

Vinnig, maklik, betroubaar. Baie lekker kampterrein vir 'n kort tydperk van 3 dae of minder. Naby die groot pas se hek. Badkamers is skoon en werk. Stortgeriewe lekker! Algeheel lekker gekamp.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Renee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baviaanskloof is asemrowend. Pragtige kampplek in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Super. Clean grassed campsite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zibi F
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

To experience wild camping then this is the place. Intimate and cosy. Fantastic rustic camp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
Good day Zibi Thank you for the positive feedback. Best regards Laaste Kamp

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marlize
Baviaanskloof Laaste Kamp Wild Camping
Goeie dag Dankie vir die terugvoering. Ons grens aan die natuurreservaat met meer as 200 bobbejane en ape in die area. Ons skiet of vergifting glad nie die diere nie, maar slaag daarin om hulle weg te hou deur ons streng vullisbeleid. Ons noem in die kwotasie asook die 'huisreëls' gedeelte: Gaste moet asb. die afval saamneem aangesien daar geen afvalbestuurfasiliteite of herwinning is nie en bobbejane en ape woon naby. Ons het nog 'n klagte gekry oor die swembad en ondersoek ingestel. Iemand het die watertoevoer toegedraai. Die kraan is nou geskuif sodat geen kampeerders dit kan toedraai nie. Vriendelike groete Laaste Kamp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaanskloof Nature Reserve, Baviaanskloof, 6453, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f0d4512e163f76a4776442fcd334465f47694e60ccde62083b563384224178cee378b661282af1669c99cca659e8dac56e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Baviaanskloof Nature Reserve Baviaanskloof 6453 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.599761155988 24.190340864292
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang