Successfully reported

L'Abri

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Danica V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Fantastic. Great accommodation, great value for money, spacious, clean and neat, great for families, very safe and the owners are just lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja M
1 nag
5.0
Aug 2025

Fantastic! Ja! Was wonderlik gewees. Eienaar is ook baie vriendelik en laat mens tuis voel! Lekker rustige plek en naby baie goed, so mens ry nie te ver, alles wat jy kort is naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Baie dankie vir jou positiewe woorde!

Anina D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Gerieflik, gemaklik en veilig. Heerlik gebly en ons is soos konings behandel. Die gasvryheid was uitmuntend en ons het heerlik gebly. Geriewe was netjies en skoon met alles waarvoor mens kan vra om lekker te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Ai Anina, baie dankie vir die mooi woorde. Dit klink onverdiend! Seëngroete, Isolde

Celeste V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Daar kom niks kort nie - baie gasvry ontvang. Beslis waarde vir geld! Heerlike tuiste weg van die huis. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Baie dankie vir die mooi boodskap! Julle was 'n oulike groepie! Seëngroete, Isolde

Martie J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ons het elke dag na die Groenkloof hospitaal gereis en dit was veilig en naby. Gasvrou gaan uit haar pad om jou te laat tuis voel. Baie dankie. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Stil, rustig, skoon, netjies, mooi en ruim. Presies soos op foto's. Mooi, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beth B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Would definitely stay here again! We had a wonderful stay! Lovely people and lovely accommodation!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Isolde
L'Abri
Thank you, Beth. You'll be welcome at any time. Kindest regards, Isolde

Japie V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Goed gerus, baie dankie. Baie rustige, veilige omgewing met vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dit was heel aangenaam gewees. Die verblyf was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Dit is huis! Dankie. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie ligging en baie veilig. Baie dankie. Ons kom weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Isolde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 985
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 985
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 985
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 278 Auriga Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2Y2M3NTJiLTAzOTUtNDE5Ny1iNTY4LTk2ZTc1N2RhMWQzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R985 per nag, vir 4 mense 67 5 1 5 278 Auriga Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781767442335 28.238316056101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang