Labyrinth Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N2 Farm Elandskraal 203, Portion 86, Knysna District, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Labyrinth Lodge is op 'n plaas 16,3 km binnelands vanaf Sedgefield en 31,9 km vanaf Knysna geleë. Die lodge bied 'n natuurtoevlugsoord waar mens die geluide van die voëls en uitsigte oor die berge in die verte kan geniet.
Gerieflike verblyf word gebied in 'n gastesuite wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die suite beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n aparte toilet en 'n ingeboude kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige kooktoebehore. Gaste het ook toegang tot 'n braai-area.
Die ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete en die omliggende gebiede wil verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off the N2 Farm Elandskraal 203, Portion 86, Knysna District, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Labyrinth Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N2 Farm Elandskraal 203, Portion 86, Knysna District, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang