Laetari Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Louis Botha Avenue, Meerhof, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laetari Gastehuis is 'n lieflike eenheid wat in 1942 gebou is, oorspronklik 'n plaaswinkel en stalle. Dit is geleë in 'n stil area in Hartbeespoort en is binne loopafstand van die dam, naby Jasmyn, Kremetart en Paoli Hondepark. Ons is 'n troeteldiervriendelike gastehuis.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met onderskeidelik 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n studeerkamer en ontspanningskamer vir gaste se gerief.
Buite het gaste toegang tot 'n tuinarea met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6 Louis Botha Avenue, Meerhof, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Louis Botha Avenue, Meerhof, Hartbeespoortdam, 0260, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang