Laeveld Bali
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Laeveld Bali is 'n gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit) bied. Die gastehuis is binne maklike bereik van hospitale en is op pad na die Krugerwildtuin.
Gaste kan kies tussen 4 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. 'n Koninggrootte-bed, koningingrootte-bed en dubbelbed is onderskeidelik in die kamers beskikbaar. Die badkamers is toegerus met bad- of stortgeriewe.
Bykomende geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.
Gaste kry toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Laeveld Bali het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang