Successfully reported
+15

Laeveld Bali

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Laeveld Bali is 'n gastehuis wat gerieflike oornagverblyf in Mbombela (Nelspruit) bied. Die gastehuis is naby hospitale en op pad na die Krugerwildtuin.

Daar is 4 slaapkamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Die kamers het of 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed of 'n dubbelbed. Die badkamers het bad- of stortgeriewe.

Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hans T
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster. Pragtige plek, baie mooi en netjies. Baie lekker ontbyt, een van die mooiste plekke waar ons nog gebly het.
Aug 2025
John Pitman C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed en beveel dit aan. Al bogenoemde punte was baie goed.
Mrt 2025
Alfred C
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike verblyf met 'n rustige atmosfeer. Ek het 'n wonderlike tyd gehad. Mooi omgewing, rustige atmosfeer en uitstekende geriewe. Sal beslis weer ...
Sien meer
Feb 2025
Belinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Dankie Basie en Mari vir my heerlike ontbyt met my verjaarsdag. Ons het heerlik gebly, dankie. Baie gasvrye mense. Dankie.
Jan 2025
Jacqueline W
Gesin met tieners
5.0
Rustig en luuks. Mari en Basie is die vriendelikste mense. Ons het sommer gou heel tuis gevoel. Kamers is pragtig en luuks. Baie skoon. Ons het die he...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Laeveld Bali het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 82 Suiderkruis Street, Steiltes, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf35391e987817a1a8cb7392dfb6f0a49f7badb97386c8bce6b9b1132fe715a1e5d7826a12ff40fb9af3abd34e72a41cf3c31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 82 Suiderkruis Street Steiltes 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.495595178989 30.998619388955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang