La Fleur Guesthouse & Garden Venue
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne Street, Plot 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Fleur Gastehuis & Tuinlokaal is in Potchefstroom geleë en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.
Die gastehuis bied 6 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het gemaklike beddens, en sommige het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien, en swemhanddoeke kan op aanvraag voorsien word. Drie van die kamers het lugversorging, en die ander het waaiers of plafonwaaiers. Al die kamers het TV's, gratis WiFi, klein yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan ontspan in die eetkamer, wat 'n knus kaggel in die winter het, of in die pragtige tuin, wat 'n swembad het.
Die LaFleur Tuinlokaal is ook beskikbaar vir verskeie funksies en kan tot 60 gaste op die ingeslote patio huisves. Veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Molly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wynne Street, Plot 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink La Fleur Guesthouse & Garden Venue het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wynne Street, Plot 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang