Successfully reported
+43

La Fleur Guesthouse & Garden Venue

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne Street, Plot 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

La Fleur Gastehuis & Tuinlokaal is in Potchefstroom geleë en is ideaal vir ontspannings- en sakereisigers.

Die gastehuis bied 6 kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het gemaklike beddens, en sommige het en suite-badkamers. Badhanddoeke word voorsien, en swemhanddoeke kan op aanvraag voorsien word. Drie van die kamers het lugversorging, en die ander het waaiers of plafonwaaiers. Al die kamers het TV's, gratis WiFi, klein yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan ontspan in die eetkamer, wat 'n knus kaggel in die winter het, of in die pragtige tuin, wat 'n swembad het.

Die LaFleur Tuinlokaal is ook beskikbaar vir verskeie funksies en kan tot 60 gaste op die ingeslote patio huisves. Veilige parkering is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Suzani E
Gesin met tieners
5.0
Baie skoon, baie netjies. Baie goed verwelkom, kamers was super skoon en netjies. Baie mooi en stil plekkie.
Okt 2024
Alti K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier. Emily was baie gasvry.
Sep 2024
Wilma S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Emily was 'n wonderlike gasvrou. Dit was 'n ongelooflike kuier met soveel passie uitgevoer. Sal weer gaan.
Sep 2024
Natasha G
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker. Baie lekker geslaap. Warm maar lekker.
Mrt 2024
Karin N
4.8
Gerieflik en gasvry. Heerlike ontbyt. Gasvry (Emily is 'n diamant!) Die tuin is pragtig en dit is 'n plekkie waar mens baie tuis voel.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Molly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Wynne Street, Plot 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink La Fleur Guesthouse & Garden Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne Street, Plot 143, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEc9uk7Xwxpv3aQQmrWRfoXLKPlbyhSijqbQyssl9Q2qxEQHPNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Wynne Street Plot 143 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721799767313 27.126516180149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang