Successfully reported

Lagai Roi Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.3
Ligging
2.8
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.2
Veiligheid
3.3
Ferdinand H
1 nag
5.0
Mei 2024

Pragtige skoon en netjiese eenheid nie ver vanaf Sun City. Vriendelike diens. Baie lekker gebly in ons eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Baie aangename verblyf. Vir doeleindes van oorslaap was dit baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Vir laat inboek en vroeg uit is dit okay. Okay gewees vir 'n oornag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike L
1 nag Saam met vriende
1.8
Mei 2025

Sub standard for the website. This is not a guesthouse. I think it shold be called a side of the road truckstop. The rooms were clean, however rooms had missing cutlery, damp bath towels, loose taps, no bath mats, cold shower. In general substandard for what I expect from a website-approved facility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Gys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Mei 2025

TELEURSTELLEND! Vir 'n die webtuiste-eenheid was ons teleurgesteld. Die eerste indruk met aankoms was teleurstellend: lang grasse, onnet, onversorgd. Die eenheid het vreeslik gestink na rook. Ons het vir twee aande betaal, maar kon ongelukkig net een aand slaap. Ek was glad nie spyt oor die aand wat ons betaal het en nie gebruik het nie. Daar was slegs een teelepel, geen opskepbakke, geen ekstra’s – slegs twee potte. Die wasbak in die badkamer was wankelrig. Hulle WiFi het nie gewerk nie. Daar was geen stoele in die eenheid nie; ons moes op die bed sit en eet. Daar was sopbekers in plaas van koffiebekers. Ek het die hele nag onveilig gevoel weens ’n draad wat die plek omhein – selfs ek sou met gemak daaroor kon klim. Die omgewing verleen hom tot onwelkome besoekers. Positief: Daar was warm water en die eenheid was skoon. Die badkamer is baie netjies gedoen en die bed was gemaklik.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Thomas K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Ons het díe wegbreek geniet. Dit was baie lekker. Die voertuiggeraas was moeilik om aan te gewoond te raak. Ek voel dat daar stoele en 'n sitplek binne die kamer moet wees wanneer dit geadverteer word as "self-catering".

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Xander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Elandsfontein Farm, Boshoek, 0301, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8d0f2f837f098965940b5b1a8d3d4b872e489d855a3822f97da200459d12bb593c28930e3887c2cfb428240263d222ab882?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 Elandsfontein Farm Boshoek 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.449876953523 27.087658946102
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang