Lagai Roi Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 4 persone
 - Geen kinders onder 4
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elandsfontein Farm, Boshoek, 0301, Noordwes
 - Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
 
Beskrywing
            Lagai Roi Gastehuis is in Boshoek, in die hartjie van Pilanesberg, geleë en bied gemaklike en gerieflike akkommodasie vir reisigers wat deurreis.
Elke standaardchalet bied 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed op versoek. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die chalet beskik oor 'n waaier, satelliet-TV, 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n yskas en braaigeriewe.
Die gebied het oor die algemeen 'n droë klimaat met droë gras en bosagtige omgewings. Ten spyte van hierdie klimaat, is daar pragtige bome en plantegroei wat gaste altyd inspireer.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Xander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Elandsfontein Farm, Boshoek, 0301, Noordwes
 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
 - Kapasiteit: 4 persone
 - Geen kinders onder 4
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elandsfontein Farm, Boshoek, 0301, Noordwes
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang