Lagoon Beach Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 773 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lagoon Beach Retreat is 'n stylvolle selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Milnerton. Dit is perfek vir paartjies, vriende of klein gesinne en bied 'n gemaklike basis om die pragtige kuslyn te geniet, met maklike toegang tot die strand, plaaslike restaurante en winkels.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan, terwyl vermaak verskaf word deur 'n slim-TV en gratis WiFi.
Vanuit die sitkamer kan gaste asemrowende uitsigte oor die strandmeer en oseaan geniet. Hulle het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkering en 24-uur-sekuriteit. Die woonstel bied maklike toegang tot 'n verskeidenheid restaurante, kafees en geriefswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon Beach Drive, Lagoon Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang