Lagoon Lodge
Beskrywing
Dié begrotingseenheid is onder die hoofdek en ontbytsaal geleë. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n TV met DStv. Die tweede kamer is 'n oopplan-kamer met 'n enkelbed en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuisie. Dié eenheid het ook 'n braai-area en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer kry soggens 'n bietjie geraas van die ontbytsaal. Neem asseblief kennis dat daar 'n stel trappe is wat geneem moet word om na die kamer te gaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word op die balkon of buitedekke toegelaat.
Die eiendom is nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie.
Geen rook binne kamers nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is op die boonste verdieping geleë en is toeganklik via trappe. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid is toegerus met 'n leë yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Die kamer het ook sy eie privaat balkon met uitsig oor die strandmeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook word op die balkon of buitedekke toegelaat.
Die eiendom is nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie.
Geen rook binne kamers nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale in. Gaste kan buitebraaigeriewe op die hoofbalkon geniet, wat pragtige uitsigte oor die strandmeer bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Rook word op die balkon of buitedekke toegelaat.
Die eiendom is nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie.
Geen rook binne kamers nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie kamer is apart van die hoofhuis geleë en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is braaigeriewe in die tuin. Hierdie kamer het ook lieflike uitsigte oor die strandmeer. Gaste word gratis WiFi gebied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word op die balkon of buitedekke toegelaat.
Die eiendom is nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie.
Geen rook binne kamers nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 140 Old Cape Road, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang