Lagoon Terrace
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Gordon Street, Lagoon Terrace, Unit 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoon Terrace is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in 'n kompleks in Knysna. Dit is naby restaurante, koffiewinkels en die Waterfront.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met ingeboude kaste en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en die kombuis lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n balkon wat noord front en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elmo Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Gordon Street, Lagoon Terrace, Unit 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Gordon Street, Lagoon Terrace, Unit 9, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang