Lagoon View
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, Lot 19, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 400R3 060 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lagoon View is op die gesogte San Lameer-landgoed geleë en bied luukse verblyf wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met meubels en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe, insluitend 'n gedeelde swembad, speelgrond, restaurant en 'n buiteklub. San Lameer-strand is net 1,2 km ver en die San Lameer-visdam is 1,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 96
Resensies 478
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, Lot 19, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, Lot 19, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang