Successfully reported

L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Victor K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was. Baie lekker gebly. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer gaan in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32
Dit was 'n plesier om jul te ontmoet en huisves. Ons vertrou ons sien jul gou weer. Groete, Francois & Welna

Inge F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Wonderful. We had a lovely time. Will most definitely want to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sielsrus. Ons het 2 aande hier spandeer en dit is asemrowend mooi. Die eenheid is ongelooflik netjies en daar is aan die kleinste goedjies gedink. Ons was 2 dames en oom Francois het seker gemaak dat die vuurtjie mooi brand. Elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald A
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sal definitief weer kuier. Baie rustig en fantastiese gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32
Hi Dewald, dit was ons plesier om jou te kan huisves. Ons vertrou regtig ons sien jou weer in Agulhas by Protea 32. Groete, Francois & Welna

Debbie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Excellent. Fantastic location and beautiful environment, great personalised service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32
Thank you for deciding on Protea 32 for your stay in Agulhas, it was a pleasure hosting you. We are looking forward to doing this again. Warm regards, Francois & Welna

Lizelle P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing, beautiful and just perfect. Francois was very accommodating and super friendly. The place is clean and the views are just breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32
Thank you for the response! It was our pleasure to meet you and Shaun. We are looking forward to hosting you soon again. Regards, Francois and Welna

Rose-marie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing - food for the soul! The accommodation was comfortable, clean and adequate for our needs. The view was amazing - plenty of bird life. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32
Thank you for your response, it was a privilege to host you and Daniel at Protea 32. I trust we will see you again soon. Regards, Francois and Welna

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oceanview Drive, L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2d9edb150f1853de9944d36ed0bc0e862679aa7dcd5c3d1bfef57b8ee55195b2671be58c9d28814de7fba06ff38ea0f72c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Oceanview Drive L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81379355159 20.022112532376
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang