L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oceanview Drive, L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die pragtige L'Agulhas Privaat Natuurreservaat geleë is, en bied die perfekte toevlugsoord met see- en natuuruitsigte.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die eenheid het 'n TV met DStv en komplimentêre WiFi. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe.
Gaste kan die rustige atmosfeer van die patio geniet, met sitplek buite wat asemrowende uitsigte oor beide die see en die reservaat bied. Die uiteenlopende ekosisteme, wat wissel van fynbos tot kuslandskappe, bied 'n toevlugsoord vir wild, wat dit 'n fantastiese bestemming maak vir natuurgeesdriftiges en voëlkykers. Die ikoniese L'Agulhas-vuurtoring dra by tot die skilderagtige sjarme, wat die ligging selfs meer aantreklik maak vir besoekers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Oceanview Drive, L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink L'Agulhas Studio Apartment @ Protea 32 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oceanview Drive, L'Agulhas Nature Reserve, Stand 1079, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang