Successfully reported

Laguna La Crete 9

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Tania D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wens ons kon langer bly. Die eenheid is fantasties. Absoluut heerlik gebly en sal die eenheid aanbeveel. Vreeslik mooi en modern, met al die geriewe. Uitsig stunning. Ons het ook die vriendelikheid en behulpsaamheid waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

We had the most beautiful stay at the apartment. We had the most beautiful stay at the apartment, pity about the rainy weather. The attention to detail on the décor and the view was stunning. Once again, thank you to you and your team. Please pass our compliments to the host. Definitely booking this apartment soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Laguna La Crete 9
Thank you, Anita, for this amazing review. We are thrilled you had the most beautiful stay and enjoyed everything about this apartment. Hope to see you back soon.

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Ons almal droom van so 'n huisie by die see! Ons gesin wat uiters beïndruk met die woonstel! Daar was baie moeite gedoen met die duursame kombuis en pragtige badkamers asook verskeie ander aspekte wat die plekkie so uiters mooi maak. Daar is ’n aantal bonus items wat ons verblyf nog lekkerder gemaak het soos die koffiemasjien, tuimeldroër en die beste, nuutste, slimste TV waarop ons elke aand heerlik kon fliek! Die uitsig is pragtig en ons het ure op die groot stoep gesit en staar na die see. Daar is wel ’n aantal klein goedjies wat ons dringend self moes aanskaf soos toiletpapier, skottelgoedseep en sponsies, ’n afdrooglap en asbliksakke - want dit was ongelukkig nie voorsien nie. Bianca @ Van Heerden Letting se diens was puik – veral toe ons Dinsdagoggend so 'n klein probleem ondervind het – het sy dit spoedig vir ons opgelos. Dankie aan al die betrokke partye vir die geleentheid om jul plekkie met ons te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Laguna La Crete 9
Baie dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeur. Hoop om julle gou weer te sien!

Cindy F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2022

Inventory. The only problem I had was the inventory list. We were told to do inventory within 12 hours and half the items were not where they said they were or were missing. But we had everything we needed, we just didn't want to be held accountable for missing items. The inventory list needs to be corrected. Van Heerden Properties did call me though and said I don't need to worry. They didn't let me know that we had to bring our own dustbin bags and toilet paper though. Would have been nice to know. Place was exceptional and gorgeous and very, very homey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
David
Laguna La Crete 9
Thanks for the review and we appreciate the feedback.

Christo N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2019

Pragtige uitsig, swembad en omgewing. Aandag kan aan die stortkop gegee word asook eetgerei, potte en panne. Andersins was dit 'n wonderlike vakansie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618f333822fc6c7826bcf4ebf27a493cbdc4a26713d531ff906b4cd98d2a6eb0db27d6bd550934b63efc002d5a6d65d53ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836934062679 30.394286757698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang