Successfully reported
+23

Laguna La Crete 106

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey Avenue, Margate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 560 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 106 bied selfsorgverblyf in 'n uiters gesogte kompleks in Uvongo wat 'n kusvakansiedorp is wat bekend is vir sy pragtige strand met 'n strandmeer wat terug strek tot by 'n waterval. Dié eenheid het asemrowende see- en strandmeer-uitsigte asook maklike toegang tot die strand met laagwater.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste (maks. 4 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, leefarea en eetareas. Daar is lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. Daar is 'n omskakelaar in hierdie woonstel.

Van die kombuis af lei 'n leefarea met 'n groot gemaklike rusbank en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Deur die skuifdeure is daar 'n ruim balkon met 'n buite-etenstafel, buitemeubels en braaigeriewe.

Laguna La Crete is 'n kompleks wat goed onderhou word wat 24 uur-sekuriteit, 'n swembad, tennisbaan, wasgoed- en braaigeriewe asook onderdakparkeerplek het. Gaste moet asseblief die tennisbaan vooraf by die kantore bespreek. Nabygeleë besienswaardighede sluit die 18 putjie-gholfbane binne maklike ryafstand in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Selvey Avenue, Margate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 106 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 560
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 560
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey Avenue, Margate, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e2481bcbcf19229bd47dbbd769ad5936f85573dd284c6174d1f57aecd8a80599f42683eecbb21a7c86bd7e19067ee02944b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Selvey Avenue Margate 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.836242074645 30.393445343361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang