Laguna La Crete 15
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Neem asseblief kennis: Ons en die regspersoon laat nie partytjies, geraas, harde musiek of oorlading toe nie.
Dié woonstel op die 1ste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer; die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv.
Die leefarea maak oop op 'n balkon met 'n gasbraai-gerief vir gaste om te gebruik. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir motors.
Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 15 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang