Successfully reported
+16

Laguna La Crete 166

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Laguna La Crete 166 is 'n gemeubileerde selfsorg-gesinswoonstel wat in die veilige Laguna La Crete-kompleks aan die strandfront in Uvongo geleë is. Die Laguna La Crete-kompleks het direkte toegang tot die strand.

Laguna La Crete 166 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het sitplek, 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitemeubels en gedeeltelik beperkte see-uitsigte.

Die Laguna La Crete-kompleks het 'n swembad, tennisbane, wasserygeriewe en 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 166 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ccc1e09f4ea00392b4bad31fd7903ed5f76a6679f92fac79572c21557a73668cfc86b17d2338c30028427459def648fcb23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Selvey Avenue Uvongo 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.836479917977 30.392144352779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang