Laguna La Crete 168
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R580 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Laguna La Crete 168 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing. Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Hierdie grondvloerwoonstel bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 'n driestapelbed, wat 1 dubbelbed onder en 1 enkelbed bo het. Hierdie kamers deel die badkamer, wat 'n stort en 'n bad het.
Die kompleks het sy eie skoon, af-die-netwerk-watervoorsiening.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toestelle. WiFi is beskikbaar in die eenheid.
Die aangrensende sitkamer het 'n slim-TV. 'n DStv-verbinding is in die eenheid beskikbaar, en gaste kan hul dekodeerders saambring, maar geen Exploras nie.
Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkering vir motors. Daar is 24-uur-sekuriteit op die perseel. Gasbraai op die patio.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andre Nel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 168 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang