Laguna la Crete 193
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 193 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met see-uitsig, geleë in die veilige Laguna La Crete-kompleks aan die strandfront in Beacon Rocks, Margate — 'n ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die kus.
Hierdie woonstel op die boonste verdieping bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, met 'n slim-TV en gratis WiFi vir vermaak.
Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek, gasbraaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig. Gaste het ook toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe, wasserydienste, 24-uur-sekuriteit en veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Adina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang