Laguna La Crete 44
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Laguna La Crete 44 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, kisvrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv Premium en daar is WiFi.
Die leefarea maak op 'n stoep met gasbraaigeriewe oop. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en restaurante en naby ander geriewe aan die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 44 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang