Successfully reported
+23

Laguna La Crete 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Selvey Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 5 is op die eerste verdieping in 'n seefrontkompleks in Uvongo geleë. 'n Bekoorlike vakansiedorpie aan die Suidkus. Laguna La Crete 5 is geskik vir selfsorgverblyf. Uvongo, 'n baie gewilde strand is goed beskut en het 'n strandmeer wat terug strek tot by 'n skilderagtige waterval. Daar is asemrowende see-uitsigte.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is lugversorging in die slaapkamers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n ontbythoekie. Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamerstel, sowel as 'n platskerm-TV wat met DSTV geïnstalleer is.

Die skuifdeure maak oop op die balkon wat oor die see uitkyk. Daar is 'n buite-etenstafel met stoele en 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Uvongo Beach het lewensredders sowel as haainette. Dit is 'n uitstekende swem- en branderplankry-strand. Daar is ook 'n varswater-kinderswembad en 'n getypoel naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Selvey Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Selvey Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ef9213e57e6e3bd4ac84b9cdc54ff815ae815c93efb9d22e4c0305e883e17e8e10a5b74a495ac0a8ec10173b656b7d63e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 Selvey Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.837378766902 30.394585893643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang