Laguna La Crete 197
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey Avenue, Laguna La Crete Complex, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Laguna La Crete-kompleks is op die kranse geleë en kyk uit oor die beskutte Uvongo-hoofstrand en bied buitengewone uitsigte oor die strand en die Indiese Oseaan. Die tuimelende waterval, wat in die rotsagtige kranse direk onder die oord ingesteek is, is 'n ekstra bonus en is die enigste in sy soort op hierdie stuk kuslyn. Elke eenheid word individueel deur privaat persone besit, en gemeubileer volgens hul smaak.
Laguna La Crete 197 is 'n eenheid op die boonste verdieping wat tot 4 gaste kan akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is plafonwaaiers in die slaapkamers. Die en suite-badkamer het slegs 'n stort, en die tweede badkamer het slegs 'n bad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die leefarea beskik oor 'n TV met beperkte DStv en 'n plafonwaaier. Die leefarea maak deur skuifdeure oop na 'n balkon met buite-eetmeubels en gasbraaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 208
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Laguna La Crete Complex, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey Avenue, Laguna La Crete Complex, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang