Successfully reported
+41

Laings Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Laings Lodge is 'n gastehuis in Laingsburg by die poort van die Groot Karoo op die N1.

Verblyf word in 22 eenhede gebied wat uit óf selfsorg óf B&B-verblyf bestaan, en geskik is vir gesinne, paartjies of enkelreisigers. Die kamers is ruim en bied en suite-badkamers, lugversorging, DStv-geriewe en internet. 'n Vol Engelse ontbyt is by die tariewe van sekere kamers ingesluit. Die selfsorg-gesinseenheid, selfsorg-enkeleenheid en die selfsorg-eenheid met 2 enkelbeddens sluit nie ontbyt in nie.

Laings Lodge het ook 'n braai-area en oorgenoeg veilige parkering. Aktiwiteite naby aan die lodge sluit die volgende in; 4x4-roetes, voëlkyk en die plaaslike museum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Jodene D
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie oornag plekkie. Was 'n lekker ervaring. Was perfek vir net oornag. Die ontbyt was baie lekker en die personeel is baie aangenaam. Sal weer as on...
Sien meer
Sep 2025
Santie R
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld in aggenome opsies beskikbaar. Baie goeie verblyf, wonderlik om dit jou in 'n regtig klein en arm dorpie te kry. Nie baie ruim n...
Sien meer
Mei 2025
Gideon S
Saam met lewensmaat
5.0
Goed beter Laings Lodge. Baie lekker en rustig.
Mrt 2025
Jannie O
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, mooi, skoon en netjies. Baie mooi en gerieflike kamer vir oornag en 'n heerlike ontbyt.
Mrt 2025
Bruwer V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë en toegerus, erg vriendelike personeel! Laings Lodge is goed geleë binne Laingsburg, ons is baie vriendelik ontvang en die personeel het on...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laings Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477fd975f7afd475935633229dace8783b3061a71511f1a2a3b4e8d185b498839bc557121e8dba5e69b49c7227d020dfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 22 Swartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.195348063373 20.858260095119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang