Successfully reported
+42

Lake Clarens Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lake Clarens Guest House is in Clarens geleë en is langs 'n dam geleë met lieflike uitsigte oor die dam en berge. Die dorpie Clarens, gepas beskryf as die "Juweel van die Vrystaat" en is geleë aan die voetheuwels van die toringhoë Maluti- en Rooiberge.

Verblyf word gebied in die 3 dubbelslaapkamers in die hoofgastehuis en 1 woonstel wat ook langs die gastehuis geleë is. Elke gastekamer is individueel versier en sluit ontbyt by die tarief in. Die woonstel bied selfsorggeriewe.

Die gastehuis is naby die middedorp geleë en is stapafstand van meeste van Clarens se vernaamste besienswaardighede en toeriste-aanbiedings af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Piet E
Saam met lewensmaat
5.0
Lang naweek in Clarens, besoek aan Golden Gate, Craft bier proe en lekker restaurant. Alles was baie eties, goed geleë, baie lekker ontbyt elke oggend...
Sien meer
Jun 2025
Jaco F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Pragtige uitsig en die mees fantastiese ontbyt was ingesluit.
Mei 2025
Stefan V
Gesin met tieners
5.0
Vriendelik, gasvry en heerlike ontbyt. Heerlik baie moeite gedoen. Lekker gesneeu plekkie was heerlik warm.
Sep 2024
Chantelle L
Saam met vriende
5.0
Beautiful stay close to town centre. The house is old, but many modern features have been added to make it comfortable. An abundance of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Willma L
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik! Ons het heerlik gebly en die ontbyt was uit die boonste rakke!
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lake Clarens Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 401 Lake Clarens Drive, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4365f82ba1488b4af64a85feeca3f24ba5b5775ed9760f7915a27a8835803059d68f9145378aa2f37d0bcc2f2fe064342609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 401 Lake Clarens Drive Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.51188 28.42265
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang