Successfully reported

Dam Divine

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sonnet C
1 nag
5.0
Okt 2025

In een woord, net soos hul naam sê, divine. Pragtig, skoon en netjies. En Marlene se gasvryheid is uit die boonste rakke. As ons weer Harties besoek, sal ons by geen ander plek wil tuisgaan nie. Baie dankie, we will definitely see you again.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Absolutely amazing. The stay was absolutely amazing. Our host was just the best ever. She made us feel right at home and was always available to serve. I would recommend Dam Divine to anyone looking for a peaceful and relaxing stay with the friendliest service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Dear Stephen, it was absolutely lovely meeting you and your wonderful family, and I truly look forward to your next visit. Thanks for the great company. Regards, Marlene

Marinette D
1 nag
5.0
Sep 2025

Marlene made us feel right at home, 10/10 would recommend! Had the best time and the view is breathtaking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Dear Marinette, I am so happy that you enjoyed your stay and I simply loved having you all here. I really look forward to meeting you again. Warm regards, Marlene

Leoni B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik, Vreedsaam, Baie welkomend, Lieflik, Dié plek om weer te besoek! Ek en my eggenoot het heerlik gekuier. Ons was dadelik verwelkom met ope arms. Marlene is 'n dierbare vrou en laat 'n mens voel of dit jou 2de huis is. Ons het dit so baie geniet daar. Ons verlang al klaar terug. Ons gaan beslis weer gaan kuier! Dis dié plek om te wees in Harties! Jy sal nie spyt wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Dear Leoni, Thank you for the beautiful review and for the wonderful company. I truly look forward to your next visit. Warmest regards, Marlene.

Marvin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Super nice stay! The location and accommodation were really nice. The host was super friendly and helpful. Really amazing weekend and the service was out of this world. Thanks again for the nice weekend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
It was absolutely lovely having your family here, Marvin. Thank you for being so understanding about the water disruptions we experienced here in Harties. I look forward to your next visit. Regards, Marlene.

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly, baie netjies en veilige akkommodasie. Marlene is ook baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal enige tyd daar weer gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Liewe Louis, baie dankie vir die 5* resensie. Ek hoop om julle gou weer te sien.

Berita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Een aand wegbreek. Die ligging is baie gerieflik. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Dear Berita, it truly was wonderful having you as a guest and hope we meet again in the near future.

Elsie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal Dam Devine vir seker aanbeveel. Baie gerieflike verblyf. Dam Devine is pragtig geleë met 'n baie mooi uitsig op die dam. Marlene het ons baie tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Thank you so much for the wonderful review! I look forward to your next visit.

Bernadette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Wonderful stay. We had an amazing time staying at Dam Divine! The host was an absolute sweetheart. She was incredibly responsive and helpful throughout our entire stay, always quick to answer our questions and provide recommendations, and she was so friendly. The apartment was spotless and beautifully decorated. We highly recommend Dam Divine to anyone looking for a comfortable and enjoyable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Dear Bernadette, I look forward to your next visit. Thank you for the wonderful review; it was an absolute pleasure having you as a guest. Lots of love to you.

Simba M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very comfortable. My stay was very good and I appreciate the effort made to make us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlene
Dam Divine
Dear Simba, Thank you so much for the lovely review, and I thoroughly enjoyed having you at Dam Divine. I look forward to your next visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8954338b4a943b24cc41349ea02d0a2f51cc611cdbc1f72fbbc84b25a1f65f0d227c952d6ce1127efd9338cb3b541d8378d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 41 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7284039 27.8636292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang