Dam Divine
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dam Divine is in Hartbeespoort, bekend vir die Hartbeespoortdam en die witwaterstroomversnellings van die Krokodilrivier, geleë.
Gaste kan kies uit 3 individueel-gestileerde eenhede met privaat badkamers. Die eenhede het lugversorging, 'n TV met DStv Stream en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Eenheid 1 het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n koffiestasie toegerus is. Eenhede 2 en 3 het ook koffiestasies en gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis in die vermaakarea. Gaste het ook toegang tot die tuisgimnasium, swembad en vermaakareas wat 'n kroeg en pooltafel insluit.
Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Dam Divine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang