Lake Heron
Beskrywing
Let asb.: Hierdie kothuis word teen 'n afslag verhuur omdat daar tans konstruksiewerk by die gebou langsaan plaasvind. Daar is egter nie konstruksiewerk oor naweke nie. Maly Fisher is 'n knus tweeslaapkamerkothuis met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Elektriese komberse word voorsien. Die slaapkamer het deure wat na die houtdek lei. Die kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is en oopplan is met die sitkamer en eetarea. Die leefarea het 'n rusbank met sitplek vir 2, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n Queen Anne-kaggel en 'n ontbythoekie. Dit het ook deure wat na die groot onderdakdek met ingeboude braaigeriewe lei. Daar is 'n motorafdak vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Nie alle voertuie kan plaas- en grondpaaie gebruik nie, en ons beveel altyd voertuie met hoë grondvryhoogte aan.
Bykomende hout kan gekoop word.
Bring asseblief u eie houtskool saam om mee te braai.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
San Solina is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed met 'n muskietnet, 'n kaggel en deure wat na die stoep lei wat rondom die huis strek. Die badkamer het 'n Victoriaanse pootjiesbad, stort, wasbak en 'n toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Daar is 'n ook oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die plattelandse kombuis is volledig toegerus en het ook 'n koffiemasjien. Daar is 'n groot leerrusbank, klein eetkamertafel, kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitkamer. Deure lei na die groot stoep wat om die huis strek en stoepmeubels, 'n draagbare braai en 'n ketelbraai het. Dit het 'n uitsig oor die Lake Heron-dam. Daar is 'n motorafdak vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Nie alle voertuie kan plaas- en grondpaaie gebruik nie, en ons beveel altyd voertuie met hoë grondvryhoogte aan.
Bykomende hout kan gekoop word.
Bring asseblief u eie houtskool saam om mee te braai.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Stary Krowa is 'n groot klipkothuis met slaapplek vir 4 gaste en 2 kinders onder die ouderdom van 12. Dit het 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n badkamer met 'n groot bad, stort, wasbak en 'n toilet. Seep en handdoeke word voorsien. Daar is 'n ekstra dubbelstapelbed in die gang. Die kothuis het ook 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die plaaskombuis is volledig toegerus met 'n oond, gasstoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, ysmasjien, koffiemasjien en 'n ontbythoekie met sitplek vir 6 mense. Die sitkamer het rusbanke en stoele voor die kaggel. Deure lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n boma en 'n privaat tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Nie alle voertuie kan plaas- en grondpaaie gebruik nie, en ons beveel altyd voertuie met hoë grondvryhoogte aan.
Bykomende hout kan gekoop word.
Bring asseblief u eie houtskool saam om mee te braai.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Lake Heron Farm, Portion 8 Elandskloof, Dullstroom, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang