Successfully reported
+72

Lake Oanob Resort - Campsites

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake Oanob Resort, Rehoboth, Hardap
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lake Oanob Resort is in Rehoboth, 90 km suid van Windhoek, geleë en bied 'n rustige en idilliese toevlugsoord langs die oewer van die Oanob-meer.

Die oord bied 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies, insluitend kampgeriewe, luukse selfsorg-chalets en gerieflike en suite-kamers.

Vir kampeer-entoesiaste bied Lake Oanob Resort - Campsites verskeie kampplekke, van luukse tot off-the-grid opsies. Sommige kampplekke is toegerus met elektrisiteit of sonkrag. Elke kampplek beskik oor braaigeriewe, drinkbare waterkrane, kragpunte en gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Gaste kan doendinge soos natuurritte, bootritte, voetslaan, kanovaart en waterfietsry geniet. Die oord beskik ook oor 'n swembad wat oor die meer uitkyk en 'n à la carte-restaurant om te eet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Meriam Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lake Oanob Resort, Rehoboth, Hardap
  • Gaste dink Lake Oanob Resort - Campsites het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 212 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lake Oanob Resort, Rehoboth, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4d240222182efbd581191833f90435eb74f02c2874b73f47078e7cf75913cb7fa52f2fe74a4a001d69a79367bfbe51c5a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Lake Oanob Resort Rehoboth Hardap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -23.3243929 17.017388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang